Hierdie webwerf het ten doel om die lede en ander belangstellendes op hoogte te hou van die klub se doen en late

The purpose of this website is to keep members and others informed about our hiking activities

Nuutste Stapverslag: Genadendal 2021       Nuutste Platvoet: 28 Julie 2021

Die kilometer statistieke is opgedateer tot 22 Mei  2021.

Loer op ons nuwe Facebook blad en groep asook WordPress Blog

Onthou om te bespreek vir jou stappe!!! Ons stap weer maar met streng Covid-19 protokol! 

 Gaan na Lys van Stappe om ons stapprogram te sien   (hou dop vir veranderings)

Die 2021 lidmaatskapvorm is hier beskikbaar.                                                    Nuwe reëlings vir inbetalings

Onthou, om voorkeur bespreking te geniet moet jy ‘n opbetaalde lid wees